Welkom By Marula Mountain Village
Geleë op die voetheuwels van die pragtige Buiskop
& net 'n uur se rit vanaf Pretoria sentraal maak ons
gemaklik beskikbaar tot u diens vir troues, konferensies of 'n heerlike vakansie oord om te geniet & rus. . .

MARULA MOUNTAIN VILLAGE IS SLEGS 'N FAMILIEOORD EN NEEM NIE GROEP BESPREEKINGS NIE TEENSY IN FAMILIEVERBAND - BAIE DANKIE
VIR ONS TERME EN VOORWAARDES KLIK GERUS HIER